Jou Bron Van Betroubare Nuus

Kyk Videos Wat Saak Maak

Die Eerste Afrikaanse Media Platform, gebou om nuus te deel en ons kultuur uit te leef

Voeg jou hoof opskrif hier by

Aanbieders

Johan van der Merwe

Johan van der Merwe

Boere-filosoof en sosiale media kommentator.

Tiaan Theron

Aanbieder van landbou programme en breë volkspolitieke aspekte.

Koot van der Ryst

Bemarkingsbestuurder, programkoordineerder en tegniese versorger.

Alwyn de Klerk

Aanbieder van kultuur en geskiedenis programme.

Andrew Kennedy

Andrew Kennedy

Sosiale media strateeg, skrywer en aanbieder van humoristiese materiaal.

Hennie Alberts

Hennie Alberts

Aanbieder van programme rondom Siener van Rensburg se visioene.
Tiekie Papenfus

Tiekie Papenfus

Aanbieder van programme oor wit plakkerskampe, onderwys en selfbeskikking inisiatiewe.
Danie van der Westhuizen

Danie van der Westhuizen

Aanbieder van musiek programme en  ontwikkeling van nuwe talent.

Dr Gerhard Swart

Dr Gerhard Swart

Aanbieder van mediese programme en kultuur aangeleenthede.